Performance management
- This is a preview of the essay.
To view the full text you must login!
HOOFSTUK 1
INLEIDING EN PROBLEEMSTELLING
1.1) AGTERGROND EN PROBLEEMSTELLING
Die globale industrile masjinerie bedryf is `n baie kompeterende mark (Anon., 2004b). Barloworld Equipment (Pty) Ltd. is een van die voorste ondernemings in hierdie mark in Suid Africa. Barloworld Equipment (Pty) Ltd. is die middelman tussen die vervaardiger en die klient en dit is hul missie om die beste na verkope diens te lewer in hierdie mark sodoende sal hulle suksesvol besigheid kan dryf in die toekoms.
Barloworld Equipment (Pty) Ltd. meen om hulle dag tot dag besigheid voortdurend te verbeter sodoende om hulle posisie in die mark te behou of om dit te verbeter. Deur prestasie net op een gebied te meet, gaan `n geringe invloed in die onderneming h, maar indien prestasie op alle vlakke gemeet word, sal dit die onderneming heeltemal verander in die manier hoe hulle besigheid doen...